advertisement
Question
Posted by: Elma | 2010-10-15

Steekpyn in die kop

Ek het ''n steekpyn binne-in my kop aan die kant bo my oor, nie hoofpyn nie, steekpyn wat die heeltyd kom-en-gaan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elma

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer, aangesien jy baie min inligting verskaf.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Wayne | 2016-02-08

Hoop iemnd kan my help ek kry die afglope 4 maande n steek pyn in my kop aan die regte kant se slaap en my maag naar voel as my kop begin steek

Reply to Wayne
Posted by: rina | 2014-06-13

toe ek omtrent so agt jaar oud was het ek 'n steekpyn in my kop gekry so erg dat ek dadelik op my hurke moes sit en my kop tussen my hande vashou. ek kan dit nie vir iemand bekryf nie dit was vreeslik, ek weet nie hoe lank dit geduur het nie dit het gewoonlik bebeur as ek gespeel het, of gehardloop het - dit het ook maar gekom en gegaan, maar ek is nou vyf en veertig en ek het dit heeltemal ontgroei ek kry dit glad nie meer nie. - dis iets wat oorerflik is want ek weet my pa het die ook gekry toe hy tusen vyf en veertig en vyftig was, maar met tyd het dit weg gegaan en hy is vandag al twee en tagtig, daar is hoop want dit dokter het breinskans gevat wat niks gewys het nie ek was vir elke moonlik toets. wat niks opgelewer het nie. ek kry nog vreeslik hoofpyn maar dit gaan verby. sterkte.

Reply to rina | 1 comment (hide)
Posted by: Emsie | 2016-05-31

Hallo Rina, ek was baie bly toe ek jou epos lees. My 8jarige seuntjie kla van dieselfde pyn in sy kop. En ekt gewonder of dit nodig is om hom Dr toe te vat...

Posted by: charmaine | 2011-01-19

kan u my asb help ek kry ''n steekpyn in my kop net bo my slape dan traan my linkeroogdit gebeur niebaie maar vir so +- ''n week gebeur dit elke dag.. dis so seer dat ek my kop moet ruk dan tran my oog. net aan die linkerkant

Reply to charmaine

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement