advertisement
Question
Posted by: Rika | 2009/02/03

Steekpyn aan linkerkant van maag.

Hallo Dr. Ek het vir die afgelope paar daar n skerp steekpyn aan die linkerkant van my maag, daar waar n mens gewoonlik miltsteek kry as jy oeffen. Die ding is net ek is aktief en het miltsteek laas op skool gehad. Die pyn voel of dit regdeur steek van voor af na agter toe, en wanneer dit pyn voel dit soos wanneer jou wind uit is, jy kan net so liggies asem haal.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rika
Daar sit nie regtig organe daar nie, maar jy mag dalk 'n onsteking van die basis van jou long he. As jy gevoelig is oor die krop van jou maag kan dit dalk ook 'n verwysde pyn vanaf jou maag wees. Miskien moet jy eerder laat jou dokter jou ondersoek
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: emelia | 2016/06/26

Ekt n skerp steekpyn in my linkerkant tot in my blaas en lae rug,ds bja seer.wat kan dit wees,en ek urineer meer

Reply to emelia
Posted by: andrea | 2016/04/23

Ek is 12 jaar oud en ek kry heeltyd n pyn aan die linkerkant van maag en so nou en dan aan die regterkant. Die pyn kom en gaan. Ek sukkel al met my maag vir seker die afgelope 4 jaar. Ek het in February my blinde derm uitgehaal.?

Reply to andrea
Posted by: Anonymous | 2016/04/01

EK VANOGGEND HEEL OGGEND WAKKER GERAAK VAN ERG STEEK PYN IN MY LINKERKANT VAN MY MAAG TOT ONDER MY RIBBES EN KAN SKAARS LOOP VOEL LAM EN DYSLIG . DAARDIE PLEK VOEL OF DIT SOOS KOUD IS MAAR EK KRY SO WARM . HELP. EESTE KEER WAT EK SO VOEL

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/09/29

help asb! ek kry erge pyn vanaf my krop, tot in my bors, in my rug in. In my bors meer na linkerkant. Dis te seer om te hoes, kan ook nie waag om diep asem te haal nie. . die pyn gaan glad nie weg nie of word ligter nie.

Reply to Anonymous
Posted by: Christa | 2015/05/06

Ek bly pyn he aan die linkerkant onder my bors, wat kan dit wees

Reply to Christa
Posted by: leytichia | 2014/10/01

ek het n knop an di linker kant van my maag en my borste is seer en xt owk blaaspy

Reply to leytichia
Posted by: Petro | 2014/03/20

Kan u my se wat kan dalk fout wees ek het seer van my linkerkantse maag van onder tot by my sy en linker kantse laerug

Reply to Petro

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement