advertisement
Question
Posted by: alta | 2010/11/02

steek pyn - kop

hallo, ek is 56 jr. ek wonder of jy dalk net kan raad gee. ek ondervind die afgelope 10 dae die aardigste steek pyn/ sock/ impulse aan die regterkant se agterste helfte van my kop. dit soos weerlig en dan weer weg. ek voel skoon siek. pyn pille verlig dit skaars. dis nie konstant nie. ek weet nie of dit uit my nek kom nie. as ek die kopvel vryf van kan ek presies voel waar dit sensitief is. self as die wind my hare waai is dit ongemaklik.
al probleem wat ek gehad het maar wat nou beter is is ook aan my regterkant was my onperste kiestand gevoellig vir koue, dit is nou weg. en dan het ek 10 maande lank ''''n abses aan my bo kiestand, 2 de vanaf oogtand,die tand is gekroon sonder lewe en dis amper gesond, dreineer baie min. ek kry baie hoofpyne. wat sal u voordtel, ons medies vir die jaar is uitgeput so behandeling moet -|- ant betaal word.
dankie


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Besta Alta,

Dit is heel moontlik dat daar ‘n verwantskap is tussen die baie hoofpyn, en die nuwe steekpyn. Die tande ka nook betrokke wees. Ongelukkig al manier om te bepaal presies wat is die problem is om ‘n volledige mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

16
Our users say:
Posted by: Music Videos | 2011/03/18

Reply to Music Videos
Posted by: katysoucierfxk | 2011/03/14

Reply to katysoucierfxk
Posted by: Alleanza_Assicurazioni92 | 2011/03/13

Reply to Alleanza_Assicurazioni92
Posted by: AlleanzaAssicurazioni05 | 2011/03/13

Reply to AlleanzaAssicurazioni05
Posted by: mplerim[TSDE] | 2011/02/23

Reply to mplerim[TSDE]
Posted by: mplerim[TSDE] | 2011/02/23

Reply to mplerim[TSDE]
Posted by: mplerim[TSDE] | 2011/02/22

Reply to mplerim[TSDE]
Posted by: mplerim[TSDE] | 2011/02/21

Reply to mplerim[TSDE]
Posted by: tamavv | 2011/02/20

Reply to tamavv
Posted by: francescawfe | 2011/02/16

Reply to francescawfe
Posted by: Stefanhda | 2011/02/12

Reply to Stefanhda
Posted by: Stefanmrd | 2011/02/10

Reply to Stefanmrd
Posted by: marlenmaahsjmn | 2011/02/06

Reply to marlenmaahsjmn
Posted by: Nutlegretle | 2011/02/03

Good day, I have a enormous thing to ask for you. I''m traveling a lot, and not staying a lot at the same living place. I truly need professional treatments for my cellulite, but I don''t have still the time to go to a beauty spaPlus, I''ve been instructed that if I don''t do the treatments regularly, there will be no effect. So, I bought some lotions and other products in order to use them at home, by myself, but I don''t really see they are improving me. If you know something that may be in help for me, please tell me as fast as possible. I''m willing to test everything, as I''m still young and this is really alarming me. Thank you so much.

Reply to Nutlegretle
Posted by: enantianoni | 2011/01/26

Good day ladies, I have a very principal inquiry, I''m certain for the most part of us. After a long period, I decided to bring to an end the botox injections. Of course you know the reason. Currently, I know that if I just abandon it that way, very quick my skin will be in unhealthy shape, so I''m trying to find alternate options - as natural and safety as possible! I''ve been suggested to use a small instrument, a home spa which operates with a galvanic current and unique creams, when the firm that has patented it affirms that it has an effect on our genes and the procedure is not just for lifting the skin, but also it slows the process of aging from its origin. I am prepared to purchase it already, but I need your approval first, also if you know where I can find it, so please allow me know what you know about it and if you''ve ever used it already. Possibly you know anybody of your family unit and acquaintances, who has tried it? Thank you in advance for your advice.

Reply to enantianoni
Posted by: Headache expert | 2010/11/03

Besta Alta,

Dit is heel moontlik dat daar ‘n verwantskap is tussen die baie hoofpyn, en die nuwe steekpyn. Die tande ka nook betrokke wees. Ongelukkig al manier om te bepaal presies wat is die problem is om ‘n volledige mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement