advertisement
Question
Posted by: Anon | 2010/11/24

Steek pyn

Hi doc,
Van gisteraand af kry ek ''n steekpyn agter my linker oor. Dit kom en gaan. Enige idee wat dit kan wees?

Groete Andre

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Andre
Dit kan 'n spier wees (wat inflammasie het waar die spier teen die kopbeen vaskom), of 'n verwysde pyn van 'n oorinfeksie, of selfs 'n tipe migraine (yspik hoofpyne)Kyk bietjie of iets soos Mypaid 2 drie keer per dag vir so 2 dae sal help? Mits jy nie allergies is daarvoor nie of nie die pille mag gebruik vir een of ander rede nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/24

Hallo Andre
Dit kan 'n spier wees (wat inflammasie het waar die spier teen die kopbeen vaskom), of 'n verwysde pyn van 'n oorinfeksie, of selfs 'n tipe migraine (yspik hoofpyne)Kyk bietjie of iets soos Mypaid 2 drie keer per dag vir so 2 dae sal help? Mits jy nie allergies is daarvoor nie of nie die pille mag gebruik vir een of ander rede nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement