advertisement
Question
Posted by: Theresa | 2009/09/07

Stamina Gro &  Fedro Cut Xt

Goeie dag
My seun is 14 jaar oud, baie oorgewig en het met ' n bang begin gym. Hy het my nou versoek om vir hom Stamina Gro en Fedro cut te koop. Ek wil weet help hierdie items wel om spiere te bou en gewig te verloor.
Enige hulp sal waardeer word. Hy wil regtig nou iets aan sy gewig doen, en geniet die gym.
Dankie
T

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSports Nutrition

Hi Theresa

Sjoe, dit is nie so eenvoudige antwoord nie – daar is heelwat informasie rondom gewigverlies en dan natuurlik weer n ander senario rondom spiere bou. Re die gewigsverlies moet n mens minder kaloriee inneem as wat die liggaam nodig het en om spiere te bou weer n bietjie meer, dus stel ek voor julle werk eers aan die gewigverlies (daar sal wel spierontwikkeling wees met die regte oefenprogram). Gaan kyk asb in die argiewe van hierdie webwerf vir inligting wat julle geweldig sal help, anders is dit beter om die raad van n dieetkundige in tewin en seker te maak julle gee vir hom n gebalanseerde diet met verminderde kaloriee. Die gym sal wel help om extra kaloriee te brand wat op sigself gewigsverlies tewee sal bring, mits hy dan nie meer eet nie.

Re die produkte: As ek reg onthou dink ek Stamina Grow is n multi-vitamien en ook n produk wat help met insulien vermindering. Indien jou kind n groot midriff het is dit n indikasie van n oormaat insulien dan stele k eerder die volgende natuurlike produkter voor Antagolin en i-Slim verkrygbaar by Dischem. Beste is om ook n draai by julle GP te maak.

Laastens, Phedra Cut sal ek gladnie aanbeveel nie – jou kind is te jonk daarvoor – dit is n vetverbrander met stimulante!

Sterke en voorpsoed!
Vanessa

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Erika | 2010/01/13

TYPE 2 DIABETIC &  INSULIN RESIST. HOW OFTEN CAN I DRINK ANTAGOLIN?

Reply to Erika

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement