advertisement
Question
Posted by: eva | 2009/07/13

stadige vloei van urine

Hi dok,
my man het ' n onreelmatig vloei van urine (stop- water - stop-water) soms sal hy se sy blaas is vol maar dan is dit net ' n bietjie water hy is destyds as tiener gediagnoseer met nier stene maar volgens hom is alle stene al verwyder dit maak my bekommerd hy se hy voel geen pyn in sy blaas en tydens urine maar ek het nog nooit gelees of gehoor van nog iemand wat dieselfde probleem as wat hy het nie moet ek bekommerd wees of nie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Eva
Hy het waarskynlik 'n vergrote prostaat - algemeen by ouer mans. Laat sy dokter kyk want daar is pilletjies wat hy kan drink wat dit kan krimp.
http://www.bbc.co.uk/health/mens_health/issues_prostatism.shtml
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Johan | 2009/07/14

Wanneer laas was hy vir ' n Dr ondersoek? Ons ou manne kry die probleem. Laat die Dr sy prostaat ondersoek.
Groete

Reply to Johan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement