advertisement
Question
Posted by: Nats | 2011-01-27

Stadige man

Goeie dag,
Ek is redelik gefrustreerd met my man. Ek hou baie van seks en die intimiteit daarvan. As ek my sin kon kry, sou ek dit elke dag wou doen. Dit is nie dat my man nie belangstel nie, hy is net ongelooflik " dom"  met seks. Hy ken net een posisie en is glad nie passionate nie. Dit is altyd die selfde ding oor en oor. Hoe moet ek die probleem aanspreek? Ons het een speelding wat ons gebruik, maar hy weet ook nie eers hoe om dit reg te gebruik nie. Dit is BAIE frustrerend. Hy is in sy laat 30''s en ek in my vroeë  40''s

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Ek weet van iemand wat JARE gelede voor hul troue vir haar man die boek - "Sex manners for men" gekoop. Dit was 'n goeie belegging! As jou man nie lees nie, moet jy maar vir hom mooi vertel WAT jy wil hê en HOE jy dit wil hê. Dalk moet jy net seker maak dat hy gesond is en al sy hormone nog in werkende orde is. As hy steeds dom is, bel SASHA helpline (0860 100 262)en hoor wie kan julle help. Sterkte en moet nie moed opgee nie! Deidre - SASHA

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

17
Our users say:
Posted by: Jay | 2011-02-12

Snaaks hoe soveel mense in dieselfde plek sit.Ek sal wat wil gee om net my vrou te kan plesier gee.Elke aand as ek mag.Ek vra waarvan sy hou maar kry nie regtig voorstelle nie.Dalk is ouer vrouens meer gemaklik met hulself om nuwe dinge te probeer.Ek raak hartseer as ek dink ek is net 28 en ons is nie eens 3 jaar getroud nie.Hoop dit draai ook vir die beter.Dalk wil sy weer meer he as ons ouer is? Daar is soveel mense op die sites wat net meninglose antwoorde gee.Julle almal klink meer ervare...enige raad?

Reply to Jay
Posted by: Pieter | 2011-02-02

Hi, ek wil ook net se, ek stem saam met Rob, kan nie glo daar isnog vrouens soos jy nie. My vrou nou eers 38 en is yskoud, so in ons huis lees ek ook alle artikels, dink aan al die opwinding maar ook met ''n vrou getroud wat yskoud is en geen passion het nie. Ek het ook al alles probeer, blomme, naweke ens ens ens, maar koud is die woord, geen innovasie nie. Wees nice met jou man dalk verander iets binnekort en julle kan dit saam uitleef.

Reply to Pieter
Posted by: Pieter | 2011-02-02

Hi, ek wil ook net se, ek stem saam met Rob, kan nie glo daar isnog vrouens soos jy nie. My vrou nou eers 38 en is yskoud, so in ons huis lees ek ook alle artikels, dink aan al die opwinding maar ook met ''n vrou getroud wat yskoud is en geen passion het nie. Ek het ook al alles probeer, blomme, naweke ens ens ens, maar koud is die woord, geen innovasie nie. Wees nice met jou man dalk verander iets binnekort en julle kan dit saam uitleef.

Reply to Pieter
Posted by: Rob | 2011-02-01

as jy gemaklik voel en wil chat kan jy by robertdk2 at geemail dot com my -|- ak. no strings

Reply to Rob
Posted by: Nats | 2011-02-01

Dankie Rob, jy is amazing. Mens kan sommer aan die manier van hoe jy kommentaar lewer sien jy is ''n gentleman.
Khanyile, just a note of advice to you: " The lesser you have between your ears, the lesser you understand how to be civilized, lived civilized, act civilized, and teach your children how to be civilized" 
Rob, gesels graag met jou.

Reply to Nats
Posted by: Rob | 2011-01-31

Sorry but I enjoyed talking to Natz. I do not agree with your comment Khanyile.....not in good taste!!

Reply to Rob
Posted by: KHANYILE | 2011-01-31

EISH ! LANGUAGE OF MY OPPRESSOR

Reply to KHANYILE
Posted by: Nats | 2011-01-28

Dankie Rob, ek belowe ek sal aanhou probeer. Miskien slaan ek die jackpot met my man, en dinge verander so bietjie.
Ek dink ons moet maar begin by sy selfvertroue. Dit kan ook ''n probleem wees.
Sterkte met jou ook. Hoop dinge raak vir jou ook bietjie beter en jy kry darem weer ''n ou ietsie.
Lekker naweek daar ook.

Reply to Nats
Posted by: Rob | 2011-01-28

Hoop jy het ''n great naweek!!!! Aanhouer wen!!

Reply to Rob
Posted by: Rob | 2011-01-28

Ek weet nie alle mans is passionate nie maar damn as jy geen geluid maak dat dit lekker is of as jy ''n orgasme het nie, ja kan dit vir jou partner baie frustrerend wees!! Ken die gevoel toe daar nog seks was so by tye!

Ek dink dis een van die beste en lekkerste dinge uit en hoekom dit nie tot die maksimum geniet nie!! mens ontspan met die voorspel en dan is daar nie eintlik perke nie, volgens my!! Seks moet nooit vervelig raak nie want dan kan jy belangstelling verloor soos jy sê  maar belowe my jy sal nie belangstelling verloor nie!!! Daar is nie baie van jou tipe vrouens daar buite nie!!

Reply to Rob
Posted by: Nats | 2011-01-28

Rob, ek hoop ook nie ek verloor die " spark"  nie. Omdat ek nie rerig passievolle seks by my man kry nie, voel dit soms of mens alles net wil los en ook maar begin koud raak. Ek lees verskriklik baie artikels en verstom my aan hoe passionate van julle mans is en hoe graag jule dit wil hê . Ek sal wat wou gee vir so man vir net een dag. Ek sal myself gate uit geniet. My man is so passieloos, dat ek nie eers weet wanneer hy ''n orgamse bereik nie. Hy maak nie eers ''n geluid nie. Ag nou ja, so gemaak en so gelaat staan nê ? Sal maar aanhou droom om eendag regtig lekker exciting seks te hê  met iemand.

Reply to Nats
Posted by: Rob | 2011-01-28

Ja vrouens raak wakkerder en meer lus vir seks teen jou ouderdom. Ons het altyd gespot en gesê  dat jy so ouer vrou moet geniet omdat hulle alles gee want hulle dink dis die laaste!! Maar toe was ons jonk en onervare maar vandag weet ek hoe passievol julle kan wees. Ek hoop jy hou die passie en verloor dit nie later nie. Ek self het seks baie geniet en dit gelief om nuwe dinge te probeer maar soos die jare stap het die vrou yskoud geword en is dit heeltemaal buite die kwessie!!

Reply to Rob
Posted by: Nats | 2011-01-27

Dankie Rob. Dit is baie frustrerend. Soos ek sê , dit is nie dat hy nie seks wil hê  nie, hy stel net nie belang om meer te " explore"  nie. Flip, ek weet nie of dit die ouderdom is nie, maar hoe ouer ek raak hoe meer wil ek hê . Hy is ''n baie baie stil tipe ou, so dit is nogal moeilik om oor sulke goed met hom te praat. Die speelding help as ek gefrustreerd raak, maar dit is nie dieselfde nie.

Reply to Nats
Posted by: Rob | 2011-01-27

Jou man besef nie wat hy het nie!!!! Leer hom waarvan jy hou en hoe gereeld jy dit wil hê . Wys hom hoe hy die speelding moet gebruik wat vir jou die maksimum plesier verskaf. Damn ek wens ek was met so vrou getroud!!

Reply to Rob
Posted by: Moola | 2011-01-27

Why don''t you show him.......... Nothing wrong with teaching him somethings. If he wants to do the same old, say no, let''s try something new.

Reply to Moola
Posted by: Nats | 2011-01-27

Gee my jou adres. Sal dan vir jou mail.

Reply to Nats
Posted by: sexologist | 2011-01-27

Ek weet van iemand wat JARE gelede voor hul troue vir haar man die boek - "Sex manners for men" gekoop. Dit was 'n goeie belegging! As jou man nie lees nie, moet jy maar vir hom mooi vertel WAT jy wil hê en HOE jy dit wil hê. Dalk moet jy net seker maak dat hy gesond is en al sy hormone nog in werkende orde is. As hy steeds dom is, bel SASHA helpline (0860 100 262)en hoor wie kan julle help. Sterkte en moet nie moed opgee nie! Deidre - SASHA

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement