advertisement
Question
Posted by: miekie | 2009/12/09

stabiele? angina en sternum / ribkas pyn

Hallo dr.
Dankie vir antwoord op nr.4484. Ek kry na omlyning verlede jaar en vanjaar se 2 stents nog steeds angina. Kardioloog sê  dis stabiele angina. Moet aktiwiteit staak en rus. My sternum en linkerkant van ribbes pyn aanhoudend, slaap baie sleg. Ek kan nie aanhoudend pynpille gebruik nie - gewoontevormend. Watter alternatiewe behandeling kan ek volg i.vm angina en sternum pyn.Ek is 44 jaar en vroulik. Min inligting en ondersteuning in S.A is beskikbaar. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Miekie
Ek verstaan dat jy nie gedurig wil pynpille gebruik nie, maar soms moet mens vir sekere kondisies noodwendig maar op chroniese pyn medikasie wees. Sekere middels kan egter help om die pyn beter te beheer, soos sekere anti-epileptiese middels, sekere antidepressante - dit werk omdat dit die impulse na die brein toe onderdruk. Waar bly jy - miskien kan ek jou verwys na 'n spesialis pyn kliniek naby jou.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: miekie | 2009/12/09

Naand dr.
Ek woon aan die wesrand, roodepoort.

Reply to miekie
Posted by: cyberdoc | 2009/12/09

Hallo Miekie
Ek verstaan dat jy nie gedurig wil pynpille gebruik nie, maar soms moet mens vir sekere kondisies noodwendig maar op chroniese pyn medikasie wees. Sekere middels kan egter help om die pyn beter te beheer, soos sekere anti-epileptiese middels, sekere antidepressante - dit werk omdat dit die impulse na die brein toe onderdruk. Waar bly jy - miskien kan ek jou verwys na 'n spesialis pyn kliniek naby jou.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement