advertisement
Question
Posted by: Lizelle | 2011/03/15

Staats Hospitaal

Goeie dag,

Ek wil net graag weet of jy kan help. My ouers het nie ''n medies nie en nou moet my pa na ''n staats hospitaal om ''n kamera vir sy hart te sluk. Hulle is oorspronklik van die vrystaat maar ons kinders is almal in Gauteng. Waar in Johannesburg of Pretoria is dit die beste om hom heen te stuur.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lizelle
Enige van die akademiese hospitale sal dit kan doen (Steve Biko, Johannesburg algemeen, Kalafong, Baragwanath) maar hy sal via die buitepasiente moet gaan vir verwysing na die GE kliniek (as dit 'n kamera is vir 'n diafragma breuk wat gesluk word) of na kardiologie as jy eintlik bedoel 'n angiogram (kleurstof om die hart are te sien).
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Amsie | 2016/03/08

Ek het 1 2 3 rugwerwels wat se kussings uit is sit met geweldig pyn was by staat hospitaal hul se dat hul nie kan opereer nie weens die staat doen nie sulke operasies as jy oor 65 jaar is nie, ek moet net pyn pille drink, wie kan my help a.s.b. Dankie

Reply to Amsie
Posted by: TILLA | 2016/02/24

MY broer het nie medies nie en hy het breuk op gedoen dit is erg en moet gaan vir operasie weet u miskien wie hom kan help

Reply to TILLA
Posted by: Anonymous | 2015/05/04

Goeie dag Ek wil graag om hulp vra ek was by n dokter in Vereeniging en moet operasie kry in regte gewrig het nie medies en is toe gestuur na Kroonstad hospital waarvoor ek nou al 11 maande op wag lys is het hulle weer gekontak en nou se hulle hulle kan nie meer my operasie doen nie hulle het nie die toerusting nie hoe maak ek nou

Reply to Anonymous
Posted by: Linda | 2014/09/26

Hello, ek het 'n medies maar hulle dek nie probleme met my ruggraat nie, sal 'n staats hospitaal my kan help.

Reply to Linda
Posted by: sarne | 2013/12/10

More. Ek is swanger met my eerste kind en het te lank gevat om op n medies te gaan.dk het dalk bietjie komplikasies met my baarmoeder wat agter toe le. Watter staats hospitaal in gauteng is die beste. Asb eks bekomerd

Reply to sarne
Posted by: Odette | 2011/06/14

privaat pasiente en wil weet wa kan ek mangels verwyder? in pta

Reply to Odette
Posted by: Roxanne | 2011/05/30

Goeie dag...
Een van my kollega''s se vrou het erge epilepsy en sy moet vir ''n sekere operasie gaan maar die mediese fonds weier om daarvoor te betaal... Weet julle waarna toe sy kan gaan ??? Staatshospitaal verkieslik in Pretoria :-)

Reply to Roxanne
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/15

Hallo Lizelle
Enige van die akademiese hospitale sal dit kan doen (Steve Biko, Johannesburg algemeen, Kalafong, Baragwanath) maar hy sal via die buitepasiente moet gaan vir verwysing na die GE kliniek (as dit 'n kamera is vir 'n diafragma breuk wat gesluk word) of na kardiologie as jy eintlik bedoel 'n angiogram (kleurstof om die hart are te sien).
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement