advertisement
Question
Posted by: LN | 2012-09-05

Sproete wat swart verkleur

Ek het sproete op my rug wat amper swart verkleur het. Kan dit ''n aanduiding van velkanker wees of Is dit normaal?
Ek het ook ''n donker bruin sproet wat sommer net aan die kant van my vinger verskyn het.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jy kan 'n dermatoloog konsulteer vir 'n ondersoek om vas te stel of die "sproete" enige iets is om oor bekommerd te wees. Melanoom het 'n baie hoe insidensie in Suid-Afrika en dit is die moeite werd om 'n dermatoloog vir 'n ondersoek te konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement