advertisement
Question
Posted by: TK | 2009/01/05

Spotting

Hi Dr

Ek en my man gebruik al vir twee jaar n kondoom as voorbehoed na die geboorte van my dogtertjie, omdat die pil newe effekte vir my gee. Ons het besluit om te probeer vir die tweede baba, en ek het rondom verlede Sondag geovuleer, en ons het toe vir die eerste keer sonder n kondoom geslaap. Van Woensdag af kry ek al spotting en dit hou nie op nie. Eers bruin en nou meer rooi, maar net spotting, nie soos n normale maandstonde nie. Ek verwag my maandstonde rondom komende Saterdag of Sondag. Ek het so iets nog glad nie ondervind in die afgelope twee jaar nie, en weet dit kan nie implantasie bloeding wees nie, dis te vroeg na drie dae na ovulasie. Wat kan die rede wees hiervoor? Ek is nou 32.

Dankie baie

TK

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You could have a polyp. See your doctor.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement