advertisement
Question
Posted by: Saartjie | 2008-11-04

Sporiasis

18 mnde terug gediagnoseer. My kopvel word meeste geavikteer en versprei dan na my nek en gesig. Ek werk in ' n baie warm area en dit word van my vereis om pal ' n hoofbedekking te dra soos die wat in teaters gebruik word. Hoe verduidelik dit aan my seniors dat dit my kondisie net vererger.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Saartjie
Ek dink jou oplossing gaan wees om te vra om te skuif na 'n afdeling waar jy nie nodig het om 'n hoofbedekking te dra nie. Alternatiewelik kan jy vir jouself katoen hoofbedekkings maak wat dalk koeler gaan wees as die wat mens kan weggooi. Koue vererger psoriase meer as hitte, so dit is dalk eerder die humiditeit wat die probleem is. Gebruik jy iets soos Dovonex shampoo of Betnovate scalp lotion?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement