advertisement
Question
Posted by: sieke | 2011/03/23

spoeg of sluk?

Beste dok,

Ja, ek het vreeslike verkoue?griep...(alweer)! Ek hoes en ek nies en ek het pyn onder my ribbekas, en ek het seerkeel, en ek voel net sleg...!

Maar, my million dollar vraag is: Die slym wat ek uithoes = sluk of spoeg? Soms is dit ''''gross'''' om te spoeg, en soms is ek bang mense dink ek is vieslik om te sluk!!!!

Is dit hoegenaamd ongesond om te sluk?

Dankie v d raad...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sieke
Jou maagsuur (soutsuur) vernietig al die kieme in die slym so jy kan maar sluk! Slym is net water en proteiene. Dit kan dalk net jou maagslymvlies irriteer en jou naar maak. Gebruik iets soos Bronkese om die slym los te maak en stoom jou self met bietjie Vicks in warm water in 'n bakkie met 'n handdoek oor jou kop (moenie brand nie!)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/23

Hallo Sieke
Jou maagsuur (soutsuur) vernietig al die kieme in die slym so jy kan maar sluk! Slym is net water en proteiene. Dit kan dalk net jou maagslymvlies irriteer en jou naar maak. Gebruik iets soos Bronkese om die slym los te maak en stoom jou self met bietjie Vicks in warm water in 'n bakkie met 'n handdoek oor jou kop (moenie brand nie!)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement