advertisement
Question
Posted by: LIANA | 2010-10-25

SPIRULINA

AS MENS KYK NA DIE AANVULLING SPIRULINA, WAARNA MOET MENS KYK? ELKE MAAK SE INHOUD VERSKIL SO WAT IS BELANGRIK OM NA TE KYK OM TE BESLUIT OP EEN? DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Liana
In die eerste instansie is dit nie nodig om enige vitamien- of mineraalaanvullings te neem nie, indien jy gesond is en 'n gebalanseerde dieet inneem. Aanvullings is slegs nodig as jy 'n siekte het of gehad het, of aan 'n bewese gebrek ly, of 'n verhoogde behoefte het a.g.v. groei of stres. Indien jy wel 'n verhoogde behoefte het, dan moet jy saam met jou apteker besluit hoekom jy so 'n aanvulling nodig het en dan die mees toepaslike produk gebruik. As jy nie aan 'n bewese voedingsgebrek ly nie, dan moet jy kyk dat die aanvulling wat jy koop nie meer as 100% van die Aanbevole Daaglikse Behoefte per dag verskaf en dan sal ek bykomstig aanraai dat jy die produk net elke 2de dag gebruik. Onlangse navorsing het aangedui dat oormatige inname van vitamiene en minerale skadelik kan wees indien die persoon dit nie eintlik nodig het nie.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010-10-26

Beste Liana
In die eerste instansie is dit nie nodig om enige vitamien- of mineraalaanvullings te neem nie, indien jy gesond is en 'n gebalanseerde dieet inneem. Aanvullings is slegs nodig as jy 'n siekte het of gehad het, of aan 'n bewese gebrek ly, of 'n verhoogde behoefte het a.g.v. groei of stres. Indien jy wel 'n verhoogde behoefte het, dan moet jy saam met jou apteker besluit hoekom jy so 'n aanvulling nodig het en dan die mees toepaslike produk gebruik. As jy nie aan 'n bewese voedingsgebrek ly nie, dan moet jy kyk dat die aanvulling wat jy koop nie meer as 100% van die Aanbevole Daaglikse Behoefte per dag verskaf en dan sal ek bykomstig aanraai dat jy die produk net elke 2de dag gebruik. Onlangse navorsing het aangedui dat oormatige inname van vitamiene en minerale skadelik kan wees indien die persoon dit nie eintlik nodig het nie.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.