advertisement
Question
Posted by: teardrop | 2009/09/28

spiral fraktruur

halo dr,

ek het die 7de september my enkel gebreek, spiraal fraktuur gehad. gelukkig het ek nie chirurgie nodig gehad nie.

My been was ' n week in ' n backslab en is nou in ' n moon boot. hoe veilig is die moonboot, absorbeer hy enige stampe?

soms kry ek sulke rukkings, soos as ' n mens ' n senuwee dooddruk en dan is die voet ook nog seer die afelope paar dae. is dit normaal.

ek moet volgende week weer die dr sien dan sal hul besluit of ek kan begin trap op my voet, die fisio het gese sy wil al hierdie woensdag begin om te help met die spiere. is dit reg of is dit nie te vroeg nie?

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Teardrop

Dit klink in orde en die moon boot is baie veilig indien dit die regte grootte is.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement