advertisement
Question
Posted by: Blom | 2009/02/18

Spinnekop byt

' n Spinnekop het my gebyt op my bo-been, diaar s rooi kol en dis vuurwarm, ek was gister by die dokter en hy het salf voorgeskryf en gese dis nie giftig anders was ek reeds dood (eks sondag aand gebyt) die probleem egter is dat my been lam word en my tone word seer, Enige raad?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Blom
Jy kan dalk 'n anti allergiese pilletjie soos Allergex neem, sowel as 'n anti-inflammatoriese room soos Voltaren gel oor die area smeer. Dit kan dalk die omliggende senuwee irriteer maar dit behoort oor te gaan. As die area groter word, 'n etterige kol in die middel kry, jy koorsig word, en geswelde kliere in jou lies kry mag jy dalk ook antibiotika per mond nodig hê
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Omri | 2016/04/12

Ek wil weet of dit dalk n spinnekop byt is. Iets het my 2 dae terug gebyt, dit het n geel punt gemaak en rooi om die byt. Maar die geel punt is nie baie duidelik nie. Vandag het die byt gepyn en gevoel soos vuur as ek daar raak. Maar andersin is dit normaal. Vandag sien ek dat dit om die geel puntjie bietjie hard word. Ek het gistraan n foto geneem van die byt. Indien iemand my net kan sé watter dier dit moontlik kan wees, sal ek dan n dokter gaan sien sodra dit nodig is. Baie dankie

Reply to Omri
Posted by: Anonymous | 2015/10/23

As dit n sakspinekop is

Reply to Anonymous
Posted by: Chris | 2015/03/01

Leer spel.

Reply to Chris
Posted by: Anonymous | 2014/07/02

N spinekop het my an gepyt op sy hand ma pyn trek tot in suy rig wat moet ek doen

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement