advertisement
Question
Posted by: mommy | 2009/04/01

spinaal of nie?

ek kry ' n keiser oor 12 weke en saam met dit gaan hul ' n groot breuk regmaak vanaf my sy tot by my naeltjie. is dit moontlik om algehele narkose van die begin af te he ipv ' n spinaal en dan narkose. dis seker goedkoper om dadelik algehele narkose te kry ipv al 2! maar is algehele narkose nie sleg vir die baba nie en mag my man dan vir die baba se geboorte in die teater wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mommy
Hulle kan die breuk operasie ook met 'n spinale narkose doen - mens voel mos niks van onder jou ribbes af nie - ( net die getrek soos hulle werk!) Ek het so keiser gehad, dis regtig niks seer nie. Algehele narkose kan babatjie ook onder narkose sit, so ons verkies spinale narkose, maar daar is 'n tegniek om algehele narkose te gee en dan net voor baba uitgehaal word, maak hulle dit ligter, sodat hy/sy bietjie wakkerder is! Jou man kan in die teater wees as hy met die dokter reel (hulle sê gewoonlik net as hy omkap is dit sy eie verantwoordelikheid!)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement