advertisement
Question
Posted by: Clueless | 2011/03/15

Spina Bifida

Hallo Dokter

Verduidelik asb vir my wat die volgende beteken.

Daar is rotasie skoliose van die lumbaalweweks konveks na regs. Daar is n klein spina bifida van S1 maar hierdie is nie van patalogie belang nie.

En dan is dit normaal dat my linker ovarium 16mm is en dan my regter ovarium 33.4 x 21.4 mm is?

By voorbaad dankie.

Benita

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Benita
Jy het bietjie ruggraat verkromming in jou lae rug en die werwel nommer S1 het 'n gesplete agterkant maar dit gee nie simptome nie (en is ook nie rede tot kommer nie) 'n Normale ovarium is omtrent 30 x 30 mm in lengte en breedte en 15 mm dik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/15

Hallo Benita
Jy het bietjie ruggraat verkromming in jou lae rug en die werwel nommer S1 het 'n gesplete agterkant maar dit gee nie simptome nie (en is ook nie rede tot kommer nie) 'n Normale ovarium is omtrent 30 x 30 mm in lengte en breedte en 15 mm dik.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement