advertisement
Question
Posted by: Al | 2012/09/22

spina bfida

die dokters het in 2007 agtergekom dat ek spina bfida occulta het. het op daai stadium erg rugpyn gekry. hulle wou dit regmaak met operasie, maar ek het gevra is daar iets wat ek kan doen om eers operasie te vermy. ek oefen gereeld en rugpyn is beter. ek is nou 33. ''n week terug het ek erg op my rug geval in die pad. ek kan voel dat my stytjie gevoelig is. maar ek sit met erg blaasinfeksie. Moet ek weer dokter toe gaan dat hul weer plate neem? moet ek bekommerd wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Al

Ja, ek stel wel voor dat jy jou dokter vir plate van jou laerug en stuitjie konsulteer om enige probleme uit te skakel. Spina bfida is 'n struktuele abnormaliteit en benodig 'n operasie om te korrigeer. Dit is ook belangrik om jou huidige blaasinfeksie met antibiotika te behandel, aangesien dit rugpyn kan veroorsaak.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement