advertisement
Question
Posted by: Moeg gesukkel | 2011-03-03

Spierspasma

Ek wil graag weet ek sukkel nou al vanaf 12/02/2011 met spier spasma in my regter kantste blad, Ek was na my huis dokter hy het my gespuit van my nek to onder my blad, ek was tot op geneem in die hospitaal want die inflimasie het so verspry dat ek niks met enige van my hande kon op tel nie, vir 3 dae in die hospitaal met elke dag ''n fisoterapeut wat my ankupuncture en mesage, en steeds is al die pyne nie weg nie hierdie is die 2 tweede week reeds uit die hospitaal, nou is die linker kantste arm beter maar ek sukkel nog met die regter kantste arma wat krampe maak en dan ewe skielik gaan my fingers dood ek kry hierdie vreeslike kopsere en weet net nie meer wat om te doen nie, ek is raad op.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

This doesn't really sound like a psychiatric question. I would indeedbe worried that after the injection ( I don't know WHAT medication was injected ) the inflammation apparently spread. I would hope that our GP, Cyberdoc could comment more usefully on what sounds potentially like a neurological problem. If it is considered that there might be a psychiatric component to these problems, you would need a direct in-person examination and assessment by a good local psychiatrist

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: marinus van sandwyk | 2011-07-05

my man sukkel met dooie gevoel in lae rug met rukke word arm lam ws vi fisio baie soorte pille gedrink nks help hy ws ook by n chiropraktisyn. Ht julle enige raad is al raad op

Reply to marinus van sandwyk
Posted by: cybershrink | 2011-03-05

This doesn't really sound like a psychiatric question. I would indeedbe worried that after the injection ( I don't know WHAT medication was injected ) the inflammation apparently spread. I would hope that our GP, Cyberdoc could comment more usefully on what sounds potentially like a neurological problem. If it is considered that there might be a psychiatric component to these problems, you would need a direct in-person examination and assessment by a good local psychiatrist

Reply to cybershrink
Posted by: rob | 2011-03-04

Het jy onlangs ''n nuwe stoel gekry? hierdie klink na ''n dom vraag maar dit het met my gebeur....presies dit wat jy nou voel en dit was omdat ek op ''n ander stoel gaan sit het en werk.

geen ander behandelings het my gehelp nie omdat dit senuwese is wat vasknyp tussen jou spiere!! kyk na iemand wat die senuwees kan loswerk. ek het nie meer die dokter se naam wat my skouers reggekry het nie.waar woon jy?

Reply to rob
Posted by: Liza | 2011-03-03

Ek sal voorstel dat jy ''n spesialis soos ''n neuroloog of internis gaan sien.(Of albei indien nodig) Dit klink asof jou huisdokter slegs die simptome behandel in plaas daarvan om te probeer uitvind wat hierdie probleme veroorsaak.

Sterkte
Liza

Reply to Liza

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement