advertisement
Question
Posted by: Daleen | 2009-10-23

Spierspasma?

Hi dok, ek het al n paar jaar skouer pyn in my regter skouer. Ek gebruik my regterhand baie en werk elke dag op n rekenaar. Ek het skoliose in my rug en die dokters se dis maar net spierspasma alhoewel ek al by n fisio was en dit werk maar net as ek elke 2de dag gaan. Ek kan nie elke 2de dag gaan nie, dot raak wild. Kan dit regtig net dit wees? is daar nie n meer permanente manier om die pyn te beheer nie. Die skouer gaan partymaal heeltemal dood van die pyn en dit trek in my nek op. Kan dit van die skoliose wees of dalk n gewrig probleem? ek sulke met al my gewrigte dat dit redelik seer is en gebruik nou n kalsium aanvulling wat help maar nie vir die skouer nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageShoulder Doc

Beste Daleen,

Dit is onwaarskynlik dat spierspasma soveel pyn en ongerief vir so lank sal veroorsaak. Daar is verskeie oorsake wat oorweeg moet word en ek sou voorstel dat jy 'n spesialis sien om jou te onersoek, X-strale te doen en die diagnose te bevestig. Kyk ook na ons webwerf : www.shoulderinstitute.co.za en spesifiek na "shoulder Pain". Daar sal jy ook moontlik van jou simptome herken en dan kan mens daarvandaan werk

Groete,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014-09-04

Gaan sien Dr Jaco Strobos by die Wilgeheuwel hospitaal in Roodepoort dit klink soos rotator cuff besering wat voorkom van "over use" of net ouderdom.

Reply to Anonymous
Posted by: Charlotte Kruger | 2010-02-02

Dok,
My regter arm voel dood en my hand maak prikkels,dit is permanent so.Ek kan my arm normaal gebruik.

Reply to Charlotte Kruger
Posted by: Wimpie Kruger | 2010-02-02

Dagse Dok,
Ek het n probleem om my regter arm agter toe te beweeg dan kry ek n brandpyn in my skouer en dan maak dit n klapgeluid.

Reply to Wimpie Kruger
Posted by: Charlotte | 2010-01-24

Dok,
My regter arm voel dood en my hand maak prikkels,dit is permanent so.Ek kan my arm normaal gebruik.

Reply to Charlotte
Posted by: Wimpie | 2010-01-24

Dagse Dok,
Ek het n probleem om my regter arm agter toe te beweeg dan kry ek n brandpyn in my skouer en dan maak dit n klapgeluid.

Reply to Wimpie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement