advertisement
Question
Posted by: HC | 2009/01/08

Spierpyne?

Hallo dr. As u kyk na vraag 26 wat u vir my beantwoord het, wil ek net graag weet of die rugspiere waarvan ek praat, die LATISSIMUS DORSI spiere is.Ek kan nie verstaan dat indien dit so algemeen behandel word, dat ek nie gehelp is nie en dat ek so lank moes loop met die probleem. Ek het nadat ek u antwoord gelees het, op die internet gaan rondsoek om te kyk na die verskillende spiere en dit is DIE spiere waarmee ek ' n probleem het.
Baie dankie. U hulp sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Dit is korrek - maar 'n deeglike ondersoek is nodig om dit wel te bevestig.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement