advertisement
Question
Posted by: HC | 2008-11-29

Spierpyne

Hallo dr. Ek wil graag weet of die volgende moontlik is. My spiere aan my regter sykant het begin seer word.Dit was naderhand so erg, dat dit gevoel het asof die spiere daar gekrimp het. Dit het later my regterbeen, skouer en arm geaffekteer, Dit het regtig gevoel asof alles aan my regterkant gekrimp het. Ek het al ontsettend pyn gehad en het nogsteeds, maar ek is besig om my spier ERG te rek en strek wat voel asof dit begin help.Die een na die ander dr het dit afgemaak as stres(wat ek nie gehad het nie).Ek dink die oorsaak hiervan is dat ek my huis se mure gewas het en dalk die spiere daar ooreis het wat toe spasma veroorsaak het en net al hoe erger geword het tot dit voel asof my hele regterkant inmekaar getrek is. Dink u dit kan die oorsaak wees? Baie dankie. U antwoord sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek bevestig dat dit wel die oorsaak kan wees, maar ek stel steeds voor dat jy 'n chiropraktisyn konsulteer. Intussen kan jy Norflex Co gebruik om die pyn te verlig.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement