advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2008/07/04

spiere wat pla

sodra ek rustig en gekalmeerd is wil my spiere in my arms en bene nie rus nie, dit voel of ek dit die heeltyd moet beweeg. dit is vreeslik irriteerend en ek raak baie moeilik aan die slaap. wat kan die oorsaak wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit klink asof jy Rustelose Bene Sindroom het. Verwys na die volgende webblad vir volledige inledige inligting: http://en.wikipedia.org/wiki/Restless_leg_syndrome Indien jy al die simptomes en tekens het, stel ek voor dat jy jou dokter besoek, sodat hy/sy die nodige bloedtoetse kan neem (soos ystervlakke ens.) en medikasie soos Trepilene kan voorskryf.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement