advertisement
Question
Posted by: FRANCIS | 2010/04/12

spiere sametrekking by kanker

Ek wil graag uitvind hoe lank lewe n'' pasient wat maag kanker het? veral in die stadium waar die nekspiere saamtrek en die persoon gewig verloor,al eet sy nog goed,en die rugwerwels pyn?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Francis
Die vraag kan ek nie vir jou antwoord nie, want dit hang van te veel faktore af - watter tipe maagkanker dit is (vinnig groeiend of stadig groeiend), hoe ver is dit versprei (net lokaal of al in die kliere en bene in) hoe die pasient se algemene fisiese en geestelike toestand is. Sy kan haar dokter vra wat die gemiddelde oorlewing statistieke is vir mense met haar tipe en stadium kanker as sy regtig wil weet. Sien ook http://www.medicinenet.com/stomach_cancer/article.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/13

Hallo Francis
Die vraag kan ek nie vir jou antwoord nie, want dit hang van te veel faktore af - watter tipe maagkanker dit is (vinnig groeiend of stadig groeiend), hoe ver is dit versprei (net lokaal of al in die kliere en bene in) hoe die pasient se algemene fisiese en geestelike toestand is. Sy kan haar dokter vra wat die gemiddelde oorlewing statistieke is vir mense met haar tipe en stadium kanker as sy regtig wil weet. Sien ook http://www.medicinenet.com/stomach_cancer/article.htm
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement