advertisement
Question
Posted by: Mercia | 2010/04/27

Spiere in rug

Middag dok, ek sukkel die afgelope ruk met spierspasmas in my rug. Ek is ook ''n fietsryer. Die spier trek vanaf onder my blad tot in my nek, maar slegs aan die regterkant. Ek het vir ''n sportsmasering gegaan om te kyk of dit nie help nie. Sy het probeer om die knoppe uit te kry, maar het gese dat die ontsteking te ver is, soos wat ek normaal op my maag op die bed le, kan mens die knop wat die spier trek sien. Sy het ook gese dat die enigste manier wat die brein die boodskap gaan kry om die spier te laat ontspan is deur akupunktuur wat dan opgevolg moet word deur gereelde masering. Klink dit vir dok reg en kan dit regtig net genees word deur akupunktuur? Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mercia
Dit sal ook help om 'n spierverslapper te neem en fisioterapie te kry. Akupuntuur is net een van die behandelings wat kan help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/04/28

Hallo Mercia
Dit sal ook help om 'n spierverslapper te neem en fisioterapie te kry. Akupuntuur is net een van die behandelings wat kan help.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement