advertisement
Question
Posted by: BELL | 2009/07/16

SPIERE

HULLE SE AS MENS WIL GEWIG VERLOOR MOET JY NIE N ETE SKIEP NIE, WANT JOU LIGGAAM SAL DAN NET JOU SPIERE GEBRUIK VIR ENERGIE. HOE GAAN MENS DAN JOU LIGGAAM KRY OM DIE VET TE GEBRUIK INPLAAS VAN DIE SPIERE? HOE WERK DIT DAN? AL EET JY WANNEER JY MOET EN GESOND, HOE GAAN MENS JOU LIGGAAM KRY OM VET TE VERBRAND EN NIE DIE SPIERE NIE? JY MOET TOG MINDER IN NEEM EN MEER OEFEN, MAAR WAT GAAN DAN MAAK DAT JY VET VERBRAND EN NIE SPIERE NIE?
DANKIE...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Bell
As jy nie maaltye oorslaan en nie te min eet nie, en ook elke dag ten minste 30 minute aërobiese oefeninge doen, dan sal jou liggaam begin om vet in die liggaam se vetopslagplekke te gebruik. As jy hierdie soort aërobiese oefening doen om gewig te verloor en jy's bang dat jy gaan spierweefsel verloor, dan moet jy ook oefen met gewigte wat spiere opbou om te kompenseer vir enige spiermassa verliese wat mag voorkom.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement