advertisement
Question
Posted by: Lee | 2009/09/21

Spier Spasma Medikasie

Middag

Ek wil net weet watter ontspanning medikasie word voorgestel vir spier spasma wat in die rug voorkom. Watter een is die beste om te gebruik? Talle dr' s het al soveel medikasie voorgeskryf, dat dit voel asof dit nie meer werklik werk nie. Het ' n inspuiting ook gehad vir dit. N rugop is buite die kwessie.

Ons is al raadop. Enige raad sal waardeer word.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hallo Lee

Jy kan 'n produk soos Norflex/Co of Robaxin van jou apteek koop. Hierdie middels bevat spierverslappers wat die spasmas tot 'n mate kan verlig. Anti-inflammatoriese middels soos Cataflam-D is ook 'n opsie hiermee saam.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mariska | 2013/09/15

Ek het nou al vir jare die probleem en norflex werk nie meer nie. Ek kry dit so erg dat ek nie op my regter kant kan slaap nie. My regter arm gaan dood en na ruk kom die lewe terug en is so seer dat ek kan skree van pyn. Ek is asmaties en gebruik kortosoon. Dit help net tydelik vir my skouer en ek gebruik dit net as ek n aanval kry. Dit maak dat ek gewig aansit en daarom gebruik ek dit nie graag nie. Dit affekteer my nek en skouer spiere en rug spiere. Trek af tot in my heupe. Ek het die internet al deurgelees. Dokters bly se daar is niks verkeerd nie. As hulle x-strale neem wys daar niks behalwe die osteoporoses.

Reply to Mariska

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement