advertisement
Question
Posted by: Elizabeth | 2011/12/01

Spier Brug

Angina simptome gehad, verwys na kardioloog wat `n angiogram gedoen het met die diagnose van `n spier brug in die hart. Mooi verduidelik wat dit is, maar kan daar iets gedoen word aan die konstante " hartaanvalle'' wat ek kry? Is dit `n aangebore defek, en hoe kan ek die pyne en kortasem beheer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elizabeth

Wees asseblief so vriendelik om my van die presiese diagnose te voorsien wat die oorsaak is vir jou angina.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Adri van Coller | 2015/04/15

Dr. Anrich, Ek het tussen 2 en 6 Februarie met dieselfde pyn in my bors geloop, tot agter tussen my blaaie was daar hierdie pyn wat voel soos 'n "coke" wind wat vassteek. Ek het al wat produk is wat ek my hande kon op lê, gedrink met geen verligting. Op die middag van 7 Februarie het ek egter 'n ligte beroerte "TIA" gehad. Daarna het gevolg 'n angiogram, daar is 'n spierbrug gesin, maar niks rerig gedoen of gesê daarvan nie. Die Narkoriseur, pleks van Kardioloog het dit raak gesien. Is dit die oorsaak van hierdie verskriklike borspyne wat ek kry? Ek is ook na die angiogram gediagnoseer met erge slaap apnee. Kan Dr Anrich dalk raad gee hier? Ek kry ook soms hartkloppings, daar is ook genoem dat ek 'n onreëlmatigheid het in my hartklop? Groete Adri

Reply to Adri van Coller

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement