advertisement
Question
Posted by: delene | 2010/06/04

Spesialis Gastroë ntroloog

Ek wil graag my dogter wat gluten-intolerant is na ''n spesialis gastroë ntroloog neem - een wat spesialiseer in gluten-intoleransie. Ek woon in Kaapstad. Waar kan ek uitvind van so ''n spesialis? Is daar dalk ''n register van spesialis-spesialiste as ek dit so kan noem. My dogter was al by vele gastroë ntroloë  en elk het maar sy persoonlike voorkeurbehandeling. Tog lees ek van nuwe terapieë  ens en wil daarom ''n spesialis op hierdie gebied -|- ak.
Baie dankie vir jou hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Delene

Ek stel voor dat jy jou naaste hospitaal kontak vir hierdie inligting. Hulle sal jou ook kan help met kontak besonderhede van dieeetkundiges wat spesialiseer in gluten-intoleransie. Ek stel ook voor dat jy 'n "google search" vir moontlike behandeling oorsee doen, veral in Engeland.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement