advertisement
Question
Posted by: andre | 2008/10/01

Spesialis

Goeie middag. Ek wil graag weet watse spesialis het ek nodig om te gaan sien. Ek het in 2000 ongeluk gehad waarin ek brein skade opgedoen het. Die kondisie word ebskryf as " frontal lobe syndrome"  Ek het verlede jaar vir eerste keer hoofpyne ervaar en lam gevoel aan regter kant. Was by internis maar dit was nie beroerte.Dokter my op Lamington gesit. Die afgelope paar maande ondervind ek gereeld " aanval"  wat voel soos dejavu met hengse angs aanval. Oook een gehad waar ek pins en needels gevoel het.
Andre medikasie wat ek gebruik is Aropax en Zolpidem. Wie moet ek gaan sien oor die " aanvale"  neurloog or phsigiater

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Andre
Ek dink jy moet regtig kyk of jy 'n behoorlike neurologiese evaluasie kan kry - jou simptome klink vir my nie psigiatries van aard nie - dit kan 'n tipe epilepsie wees wat jy kry en ek dink jy het ten minste 'n EEG en dalk 'n opvolg breinscan nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement