advertisement
Question
Posted by: LIANA | 2010/12/20

SPENASIE

EK WEET DIS NOU NIE N BAIE VARS VRAAG NIE, MAAR HET AGTER GEKOM EK VERTEER NIE SPENASIE NIE. WAT KAN DIE REDE VIR DIT WEES? DIT KOM HEEL UIT AAN DIE ANDER KANT, AS U WEET WAT EK BEDOEL. SO NOU WONDER EK NET HOEKOM KAN DIT WEES? DANKIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Liana
Sekere plantmateriaal (vesel) is onverteerbaar, en dit kan lyk of jy dit nie verteer nie, maar dis net die reste van die plante en dalk bietjie groen van die chlorofil wat mens in jou stoelgang sien. Mense wat 'n vinnige metabolisme (deurgang) het, sal ook meer onverteerde reste uitskei.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/21

Hallo Liana
Sekere plantmateriaal (vesel) is onverteerbaar, en dit kan lyk of jy dit nie verteer nie, maar dis net die reste van die plante en dalk bietjie groen van die chlorofil wat mens in jou stoelgang sien. Mense wat 'n vinnige metabolisme (deurgang) het, sal ook meer onverteerde reste uitskei.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement