advertisement
Question
Posted by: Susan | 2009/11/26

Spatare &  " restless leg sindrome" 

Hallo,
Kan U vir my sê  of daar enige voordele of nadele is mest die gebruik van Vena vine tablet? Ek drink Enap 10 vir hoë  bloeddruk

Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Susan
Ek is nie 'n homeopaat, en ook nie vertroud met die bestanddele van Vena Vine nie. Kyk na die lys bestanddele op die etiket en doen dan 'n Google Soektog op die Internet om te kyk of hierdie kruieproduk nadelige effekte het en of dit bloeddruk verhoog.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2009/11/27

Beste Susan
Ek is nie 'n homeopaat, en ook nie vertroud met die bestanddele van Vena Vine nie. Kyk na die lys bestanddele op die etiket en doen dan 'n Google Soektog op die Internet om te kyk of hierdie kruieproduk nadelige effekte het en of dit bloeddruk verhoog.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement