advertisement
Question
Posted by: Melanie | 2011/02/17

?Spatare?

Hi Dok,is daar iets wat ek kan doen om ontslae te raak van my spatare?Ek was verlede jaar deur ''n chiropractor na vascular surgeon verwys, maar die surgeon het gese hy kan my nie help nie, want die fynaartjies en die groot spatare is te naby mekaar en dat ek cosmetics moet gebruik as ek dit wil verskans.Dit was baie teleurstellend, aangesien dit ''n duur storie is net om die dr. se advies te kry.ek is baie bewus van dit en dra nie kort broekies in die somer nie, wil graag.Kan u help asb. dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Melanie
Groot spatare kan hulle sjirurgies verwyder maar die "spinnekop aartjies" moet mens deur laser verwyder. Dit kan nogal 'n duur storie wees maar is seker op die lang duur die geld werd.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/17

Hallo Melanie
Groot spatare kan hulle sjirurgies verwyder maar die "spinnekop aartjies" moet mens deur laser verwyder. Dit kan nogal 'n duur storie wees maar is seker op die lang duur die geld werd.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement