advertisement
Question
Posted by: Sylvia | 2011/02/16

spataar

spataar op linkerbeen naby knieg gestamp maak nou knoppe en is seer(is dit gevaarlik) kan nie antibiotika drink allergies. het kortisoon inspuiting gekry.drink femolene vir menopause mag ek nog dit gebruik? groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sylvia
Oppervlakkige spatare gee selde ernstige probleme, maar jou dokter moet daarna kyk, want dit kan flebitis (infeksie/inflammasie in die aar) veroorsaak. Dit mag dalk help as jy 'n spataar kous of "flight socks" dra. Jy kan jou Femolene drink. Probeer Voltaren gel gesmeer oor die area. As die been rooi en warm is en jy voel koorsig moet jou dokter vir jou iets voorskryf - daar is baie verskillende tipes antibiotika en mense is gewoonlik nie allergies vir almal nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/17

Hallo Sylvia
Oppervlakkige spatare gee selde ernstige probleme, maar jou dokter moet daarna kyk, want dit kan flebitis (infeksie/inflammasie in die aar) veroorsaak. Dit mag dalk help as jy 'n spataar kous of "flight socks" dra. Jy kan jou Femolene drink. Probeer Voltaren gel gesmeer oor die area. As die been rooi en warm is en jy voel koorsig moet jou dokter vir jou iets voorskryf - daar is baie verskillende tipes antibiotika en mense is gewoonlik nie allergies vir almal nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement