advertisement
Question
Posted by: Blom | 2009/01/23

Spastiese epileptiese aanval

My vriendin lê  in ICU al vir 3 dae onder sterk verdowing. Gisteraand het hulle vir ons gesê  sy het ' n spastiese epileptiese aanval gehad. Ek wil net graag weet wat is dit? wat is die oorsaak, en wat is die nagevolge. Die hospitaal wil geen inligting vir ons gee nie omdat ons nie familie is nie. Ons is baie bekommerd. Alle inligting sal baie wardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig weet ek nie presies watter tipe epileptiese aanval jou vriendin gehad het nie, asook die etiologie daarvan nie. Sy is heel moontlik in wat ons noem status epileptikus. Prognose sal afhang van die tipe behandeling wat sy ontvang en die oorsaak van die aanval. Verwys egter na die volgende webbladsy vir meer inligting oor epilepsie: http://en.wikipedia.org/wiki/Epilepsy

As jy meer inligting kry, kan jy enige tyd weer my hulp inroep.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement