advertisement
Question
Posted by: jaco | 2009/04/16

spastiese dikderm of nie

hi daar
ek het nou al baie probeleme in my lewe gehad met my abdomanal area. oor die verstek van 5jaar het ek my dikderm uitgehaal-sist van my eierstokke vewyder so groot soos 2jarige kind se kom. to twee jaar terug n breuk aan my sy laat regmaak. met die operasie van my breuk was my dikderm wasgegroei in die gat en het dit logsesny. ek het alwig pyn aan my regter kant van my maak en as ek eet is dit tien keer erger. my maak is geswel die heeltyd. na vele dokters ondersoeke en specialiste het hulle vir my gese dis net spastiese dikderm en dat ek moet reg eet. maar is dit reg om permanent pyn te he. ek is nie harlywig nie -partykeer brand my regterkant maak en partykeer voel dit of al my weefsels binne my skeer as ek staan of loop. ek voel altyd ongemaklik. na al die pille en poeiers en alles wat hulle my probeer voer het, het niks gehelp nie. ek kan baie min eet - dan voel dit of ek my ooreet het, maar ek doen nie - ek is wel oorgewig maar eet baie min en kan nie eers gewig verloor nie, ek is al moedeloos oor alles. wens net ek kan die regte antwoord kry sodat dit reggemaak kan word want n mens kan seker nie 24/7 spastiese dikderm so erg he soos wat ek voel nie. help

groete
linda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Linda
Spastiese dikderm kan chroniese pyn gee en ook winderigheid, opgeblasenheid, diaree en/of hardlywigheid veroorsaak as jy iets eet wat die derm irriteer. Dit help om probiotika te neem 3 maal per dag maar daar is niks wat dit gaan "regmaak" nie, mens moet dit maar hanteer soos die simptome kom. Spastiese dikderm is 'n diagnose wat 'n gastroenteroloog maak nadat allerhande ander siektes uitgeskakel is, en kan selfs 'n newe effek van die vorige operasies wees.
Sien ook http://digestive.niddk.nih.gov/ddiseases/pubs/ibs/
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

22
Our users say:
Posted by: Madelein | 2016/05/22

My ma het 'n erge brand gevoel aan haar regter kant, laag naby haar vroue dele en maag. Niks pyn nie, geen maag werkings, geen sooibrand, geen naargeid, net die erge brand. Sy sê sy het agter gekom as sy "burp" partykeer voel dit beter. Maar volgens ons brand dit nie as 'n wind vas sit nie. Wat kan dit wees?

Reply to Madelein
Posted by: Alida | 2016/01/15

Ek het regtig dringend raad nodig , my seun is nou 20 en het baie probleme met sy dermkanaal, hy is dan hardlywig dan dairee soos alle seun eet hy maar wat hy wil , hy het van n 36 broek na n 32 geval , ek vrees vir hom kan iemand my antwoord gee asb,

Reply to Alida
Posted by: Mariaan | 2014/05/31

My skoonma het verlede jaar meer as die helfde van haar kolon laat uitsny as gevolg van n vergroeisel. Wat kliphard was en die derm verstop het. Sy het baie gewig verloor en was sederdien op chemo pille kon nie binneaards kry. Dis nou seker 7mnde later en sy kla weer oor pyn net bietjie hoër op en dis weer kliphard. Sy gaan haar onkoloog nou weer sien. Kan dit genees? Sal sy n sakkie moet dra?

Reply to Mariaan
Posted by: XRumerTest | 2009/08/24

Hello. And Bye.

Reply to XRumerTest
Posted by: j. koen | 2009/08/24

pain on right side of stomach and lower back pain

Reply to j. koen
Posted by: j. koen | 2009/08/24

pain on right side of stomach and lower back pain

Reply to j. koen
Posted by: XRumerTest | 2009/08/23

Hello. And Bye.

Reply to XRumerTest
Posted by: Anita | 2009/06/28

Ek het hospitaal toe gegaan om sist te verwyder van eierstok en verklewings, ek het uitgekom met lang sny waar my eierstok verwyder is en die dikderm ' n gat ingesteek is en weer vasgewerk is en le nou al week in hospitaal..wat staan my te doen

moedeloos

Reply to Anita | 1 comment (hide)
Posted by: magriet | 2015/07/04

Hey Anita ek wil graag met jou praat as dit reg is

Posted by: Anonymous | 2009/06/18

ek het vir ' n histerektomie gegaan 2jaar terug en my regter kantste eierstok se gewas was aan my dukderm se wand was en moes die dok dit los sny, maar dit is tot vandag nog so seer ek weet nie meer wat om te doen nie, as ek ' n opelyf het dan voel dit of jy my derm skeur binne. is daar eninge raad vir my ek is moedeloos en kan nie meer die pyn vat nie. As ek staan of op my regterkantse sy le voel dit of ek doodgaan, en dan nog my lae rug.

Ek vra asseblief goeie raad ek is nou raadop.

Baie Dankie
Poppie

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2009/06/04

mY MAMIE HET N PROBLEEM HAAR DERM(SO SE DIE DR.) EN HY HET VIR HAAR FLUTEX VOORGESKRYF , WAT IS DIT TE DOEN MET JOU DERM?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2009/06/01

my galblaas is nou verwyder twee weke gelede maar die pyn krampe winde ag al die simtome is steeds daar ek slaap min en die medikasie wat ek gebruik vir pyn is n 75mg sterkte en dit veroorsaak dat ek vergeet wat ek die vorige dag gedoen het

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2014/12/05

Wel ek het die selle simtome na operasie en voor operasie voel moedeloos

Posted by: Anonymous | 2009/06/01

Ek het ' n idee ons is feskroef want ek kom onu net v ' n kolonoskopie af wat hulle niks sien nie maar daar is dae wat ek regs onder baie pyn het, opgeblaas is maar kort kort tolet toe moet gaan en sorry maar daar is niks wat ons kan doen nie(dr se woord)

Reply to Anonymous
Posted by: johnny | 2009/06/01

Ek wil net weet kan die derm verwyder word en n sakkie die werk oorneem

Reply to johnny
Posted by: Anonymous | 2009/05/28

Kan iemand my asseblief help ek weet nie meer wat om te doen my seuntjie is 6 jaar oud. Hy wil nooit badkamer toe gaan nie ek moet smeek en soebat!! Sy magie wil nie gaan nie. Hy sukkel al vir meer as ' n jaar. Ek het om al hoeveel keer dr toe gehad, en ook was hy al vir hoeveel weke op Movicol ek het ook hom al alles wat bestaan ingegee sodat sy magie werk. As sy magie werk dan is dit nie regtig hard nie - maar sy dermpies is kliphard en gestop. Ek weet nie meer wat om te doen is dit ' n spastiese derm? As iemand vir my raad het.

Dankie

Reply to Anonymous
Posted by: Gert | 2009/05/24

Hey, die dokter het my gediagnoseer met ñ  spastiese dikderm, is daar ñ  moontelike diet wat ek kan volg om dit beter te maak? Die dokter het gesê  ek moet 20kg verloor voor hy my verder kan help.

Reply to Gert
Posted by: Gert | 2009/05/24

Hey, die dokter het my gediagnoseer met ñ  spastiese dikderm, is daar ñ  moontelike diet wat ek kan volg om dit beter te maak? Die dokter het gesê  ek moet 20kg verloor voor hy my verder kan help.

Reply to Gert
Posted by: Anonymous | 2009/05/23

Hi Doc By my is ook spastiese dikderm gedianogseer.Het lae buik en lae rugpyn,wat soms ondraaglik is .Het soms ook n styfheid in die middel lyf en kan soms nie vinnig opstaan nie .By die buik is dit baie sensitief .Doc het bevispas en agiolax voorgeskryf om te gebruik .Sal ek altyd die probleem het?Watter dieet kan ek volg wat gepas is vir die dikderm? Ek eet alreeds high fibre bruin brood en lintseed oor pap en geen gas koeldranke . Groete Kobie

Reply to Anonymous
Posted by: linda | 2009/04/17

hi - jammer het gepraat van my blindederm- askies. dis net nie vir my normaal as ek permanent pyn het nie- ek kan vir die hele dag niks eet nie - ek staan op met pyn en gaan slaap met pyn dit raak net erger soos die dag aangaan.die colonoskopie wat hulle gedoen het moes ek inspytings kry om die dikderm te ontspan omdat die vloeistof nie wou deur nie en op daai stadium het ek nie eers so erg pyn gehad nie. met die toets was die colon spasties - na inspytings - omtrek van +-8cm ( na hy ontspan is) . ek het al pille gekry om dit te beheer en eet die regte kos so ver moonlik maar niks help nie. mors net my geld en my geduld is al op. wanneer kan n dokter jou dikderm korter maak (my dikderm is ook baie lank- lyk soos n superslide) en ek weet dit help ook vir erg soos spasties soos myne - hoekom wil die dokters nie sny nie- as dit my lewe gaan gemakliker maak en nie elke dag so moet voel nie sal ek enige iets doen. ek was al bang op n stadium het net bloed uitlatings gehad en dit het aangehou vir omtrent 2maande- dis nog partykeer so -nie so erg meer nie maar net partykeer. ek was al bang vir n sist in die dikderm en kanker is altyd daar - daar is so baie simptone van baie dinge. ek is net bang daar is iets anders fout wat hulle nie optel nie wat dalk later meer skade sal maak. ek lyk permanent soos n swanger vrou van 6maande en my maag bly geswel en kliphard. weet nie meer nie
linda

Reply to linda
Posted by: Keen | 2009/04/17

Die regte term is eintlik " Prikkelbare derm sindroom"  en dit kan die maag, dunderm en dikderm affekteer. Nie net die dikderm nie.

Reply to Keen
Posted by: Beth | 2009/04/17

Ek wil net weet hoe kan jy `n spastiese dikderm hê  as jy dit laat uithaal het soos jy genoem het?
Dan moet daar mos iets anders verkeerd wees?

Reply to Beth

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement