advertisement
Question
Posted by: natasjha | 2010/03/29

Spastic colon

Goeie dag Dr.
Ek wil net weet - ek het ''n spastiese kolon - wat kan ek gebruik wat in ''n tablet vorm is vir gereeldheid - Ek het movicol maar gebruik dit nie ek is nie goed met medesyne wat mens in water oplos nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Natasjha
vermy tablette wat stimulerende lakseer middels bevat (senna/fenolftalein/aloe vera)want dit gaan die derm irriteer. Vir spastiese kolon moet mens maar bly by oplosbare vesel en middels wat vog in die kolon in trek - ongelukkig is dit gewoonlik poeiers of strope :-( Movicol en Fybogel orange irriteer die derm die minste.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/29

Hallo Natasjha
vermy tablette wat stimulerende lakseer middels bevat (senna/fenolftalein/aloe vera)want dit gaan die derm irriteer. Vir spastiese kolon moet mens maar bly by oplosbare vesel en middels wat vog in die kolon in trek - ongelukkig is dit gewoonlik poeiers of strope :-( Movicol en Fybogel orange irriteer die derm die minste.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement