advertisement
Question
Posted by: Anina | 2011/04/11

spanningshoofpyn

Ek was so 3 jaar gelede by die Headache clinic. Alle ander tipes hoofpyne is uitgeskakel en is spanningshoofpyn gediagnoseer. Amitriptyline is vir my voorgeskryf en ek kon dit verhoog na tot 6 per dag, wat vir my te hoog was as gevolg van die newe effekte wat al erger geraak het. Ek het dit later gelos en toe die plaaitjies by hulle gekry om in my mond te plaas, dit wou ook nie help nie. Na ''n paar maande is ek na ''n fisioterapeut, sy het 4 sessies met my gehad en naalde ook gebruik, maar die spasma in my nek en skouers kom elke keer terug, wat sy sê  die hoofpyne veroorsaak. Ek het al voltarens gedrink of Spasmed pille maar dit help niks! Is daar ander medikasie wat moontlik meer effektief kan wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Anina,

Is dit moontlik dat jy my persoonlik kan kom sien - miskien kan ons 'n ander raad voorstel - daar sal natuurlik geen betaling wees vir die afspraak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/06/09

geen raad help nie was al by talle dokters

Reply to Anonymous
Posted by: Wilna | 2011/04/19

Ek sou graag wou weet wat die diagnose vir Anina is tov wat sy vorentoe kan doen want ek het ook al die pad geloop wat Anina geloop het, en het ook al vir behandeling by die DBC kliniek gekry en spesiale inspuitings (prolo therepay) in my kop gekry, maar die kopsere kom elke keer terug.

Reply to Wilna
Posted by: Headache expert | 2011/04/17

Beste Anina,

Is dit moontlik dat jy my persoonlik kan kom sien - miskien kan ons 'n ander raad voorstel - daar sal natuurlik geen betaling wees vir die afspraak.

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement