advertisement
Question
Posted by: someone else | 2010-10-27

soveel dinge wat pla

Ek is baie kortasem, van balans af, lighoofdig, vergeetagtig, baie baie droe mond soms naer en soms brand my maag. Dit is nou vir ongeveer 2 dae.

Kan u moontlik ''n antwoord he. Moet byvoeg dat ek onlangs geval het op my rug (ongeveer 6 weke terug. Het 2 rugoperasies gehad 2 jaar terug en het nou geweldige rugpyn weet nie of dit verband hou nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Someone else
Ek dink jy moet asb jou dokter sien. Jy mag 'n hiatus hernia hê asook 'n hart probleem wat die kortasem, duiseligheid veroorsaak. Hy moet kyk of dit nodig is om 'n gastroskopie aan te vra en na jou hart luister, dalk ook EKG doen. Hy moet ook kyk of jou rugpyn spier verwant is en of jy dalk weer moet plate laat neem.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: someone else | 2010-10-29

Baie dankie die dr wat ek gaan sien het het ook ''n EKG aanbeveel maar ek het op hierdie stadium net eers bloedtoetse laat doen.

Het al gegaan vir plate vir my rug maar dit wys niks. Die spesialis het egter ''n SCAN voorgestel sodat daar dieper gekyk kan word na die probleem.

Reply to someone else
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-28

Hallo Someone else
Ek dink jy moet asb jou dokter sien. Jy mag 'n hiatus hernia hê asook 'n hart probleem wat die kortasem, duiseligheid veroorsaak. Hy moet kyk of dit nodig is om 'n gastroskopie aan te vra en na jou hart luister, dalk ook EKG doen. Hy moet ook kyk of jou rugpyn spier verwant is en of jy dalk weer moet plate laat neem.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement