advertisement
Question
Posted by: ruby | 2011/02/23

sore feet

my linkervoet aan die onderkant is ongelloflik seer en ek kry soms ''n brand/steek pyn deur my hak. wat kan die rede daarvoor wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ruby
Jy het dalk 'n kalkaneus spoor. Sien http://www.netdoctor.co.uk/diseases/facts/heelpain.htm
Probeer die voet rus, sit ys op, neem anti-inflammatoriese middel soos Neurofen as jy nie allergies is daarvoor nie (of daar nie redes is hoekom jy dit nie mag neem nie agv ander mediese toestande)Dit mag help om 'n hak kussinkie te kry by 'n biokinetikus om in jou skoen te dra.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/23

Hallo Ruby
Jy het dalk 'n kalkaneus spoor. Sien http://www.netdoctor.co.uk/diseases/facts/heelpain.htm
Probeer die voet rus, sit ys op, neem anti-inflammatoriese middel soos Neurofen as jy nie allergies is daarvoor nie (of daar nie redes is hoekom jy dit nie mag neem nie agv ander mediese toestande)Dit mag help om 'n hak kussinkie te kry by 'n biokinetikus om in jou skoen te dra.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement