advertisement
Question
Posted by: JJ | 2003/10/01

Q.

Sop Diet

Ek wil graag gewig verloor en het gehoor dat daar 'n sop diet is wat baie doeltreffend is. Waar kan ek so diet bekom?

Expert's Reply

A.

Expert ImageDietDoc

Beste JJ
Ek is seker die ander Lesers sal jou te hulp snel. Wees egter net versigtig want so 'n lae-energie-dieet kan op die lange duur uitloop of voedingsgebreke en/of onderdrukking van normale metabolisme wat gewigsverlies kan belemmer. Dit is altyd beter om 'n gebalanseerde lae-vet, hoë-vesel dieet (kliek op 'Diet', 'Weight loss' en 'Slimming Diet') en oefening te gebruik om gewig te verloor.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or person harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments
Posted by: Lisa | 2003/10/02

Ekhet die koolsop dieet gevolg, het mooi gewig verloor - maar dit is nie baie gesond vir ;n mnes nie, en jy tel mettertyd weer al daai gewig op, nou is ek by Weigh-Less en ek verloor gesond en hou dit af - so dink maar eers weer oor die sop dieet. Ek het nie meer die resep nie maar ek is seker as jy wil voortgaan iemand sal jou kan help. 2 jaar gelede het hulle die resep in die vrouekeur geplaas. sterkte

Reply to Lisa

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement