advertisement
Question
Posted by: en ek? | 2010/03/02

soort gelyke simprome as 5307

Hallo Dr.

Ek het so 2 weke in die nag wakker geraak want ek was honger en het nie die aand geeet nie. Dieselfde het met my gebeur, my maag het gepyn en ek het duislig begin raak. Ek dink toe ingeval ek wil omkap sal ek maar op die toilet gaan sit. Toe raak ek so naar maar kon absoluut niks voor my sien nie en voel hoe die sweet letterlik my hele lyf uitslaan. So 3 min later is als oor, is dit dieselfde as wat Jane oorgekom het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo en Ek?
Waarskynlik - mens noem dit 'defecation syncope'. Mens voel vreeslik goor maar behalwe dat jy jou kop kan stamp of jouself beseer as jy flou val is dit eintlik nie gevaarlik nie...
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/03

Hallo en Ek?
Waarskynlik - mens noem dit 'defecation syncope'. Mens voel vreeslik goor maar behalwe dat jy jou kop kan stamp of jouself beseer as jy flou val is dit eintlik nie gevaarlik nie...
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement