advertisement
Question
Posted by: Annie | 2012-11-06

Soolvratte


Wat is die nuutste benadering vir bg? Vries neem baie lank. Duofilm geneig om gesondheid vel te irriteer, jongste is skynbaar om n Disprin op te sit en dan uit te sny? Wat is die beste?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Annie

Die nuutste benadering is immunoterapie, waar anti-liggame in die soolvrat gespuit word. Dit veroorsaak 'n reaksie wat dan die soolvrat vernietig. Verwys na die volgende artikel oor soolvratte en die behandeling daarvan: http://en.wikipedia.org/wiki/Plantar_warts

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Henry Hall | 2013-01-21

Wie in die Weskaap, verkieslik Worcester, kan die prosedure doen. hoe lank is die herstelproses.

Reply to Henry Hall | 1 comment (hide)
Posted by: Michelle (michelleeng@absamail.co.za) | 2013-09-11

Hallo..ek weet nie wat die pyn dadelik kan weg vat nie..dalk sal die raad vir eelte werk en verligting gee..jy vat 'n klein potjie vaseline en meng 'n grandpa poeier daarin en smeer dit aan jou soolvrat..as jy kan stel ek voor dat jy dit eers skuur met 'n growwe naelfyltjie of selfs skuurpapier..dit is nou as jy kan..dan die voet in lou water week sodat dit sag word en dan die vaseline en grandpa mengsel aan smeer..Om die soolvrat heeltemal weg te vat en weg te hou moet jy vir jou by die apteek NATURA se THUJA TABLETS for WARTS..die soolvrat word veroorsaak deur 'n virus wat in jou bloed is en die tablette maak die virus dood..dit vat net lank omdat dit homopatiese (natuurlike) produk is en moet jy 2 van die houers op gebruik..jy sit net elke oggend 2 van die tablettte in jou mond en suig dit sodat dit op los..daar is 150 tablette in 'n bottel en dit kos so R116 vir die houer wat jou so 2 maande sal hou..! Hoop dit help..Groete

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement