advertisement
Question
Posted by: Louise | 2013/02/06

Sooibrand elke dag

Hi Doc
Ek is nie oorgewig nie, eet soggens All bran of pro-vita met gekookte eier vir ontbyt, maar dis nie eers ''n halfuur nadat ek een van die twee geeet het nie, dat ek die ergste sooibrand kry.
Hoekom? Is dit die kos of kan iets anders dalk fout wees?

Dankie!
Louise

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louise

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek en gastroskopie konsulteer. Dit is moontlik dat jy "reflux gastritis" het of onderliggende mantelvliesbreuk het. Intussen kan jy Gaviscon Plus, drie maal per dag, voor etes gebruik.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: lily | 2013/02/28

hi dr my naam is Lily ek het maandag uit gevind ek het n mantelvliesbreuk,ek is 46 en verloor geweldig gewig wat kan ek eet en drink om weer gewig op te tel en wat se medikasie kan ek gebruik vir dit,want op die oomblik is ek op Lenamet en dit kom voor of dit nie help nie.hoop om gou van u te hoor Groete Lily

Reply to lily

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement