advertisement
Question
Posted by: anna | 2010/02/17

sooibrand 4876

Ek gebruik Nexiam elke oggend, ek het al van die goed gekoop wat jy in die keel spuit,maar die keel seer bly. Ek is nou half moedeloos voel dat ek my dalk verbeel, hoekom hou die sooibrand aan na die operasie en met die medikasie, is daar ' n manier om die maag te kry om geen suur te maak nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anna
Mens het die suur in jou maag nodig om sekere voedingstowwe te kan opneem - so mens kan dit nie heeltemal wegvat nie. Vra jou dokter of hy nie dink Maxolon voor etes sal help om die kleppie beter toe te maak nie, en drink bietjie Gaviscon voor jy gaan slaap. Lig jou bed se koppenent kant se pote met 'n baksteen sodat jy effens skuins slaap (meer kussings pak help nie want mens skuif af)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: anna | 2010/02/17

Ek gebruik ook gaviscon maar herlaas het ek nog steeds baie sooibrand, die suur toetse met die komper wat jy aan jou sy dra wys dat ek baie suur maak, is daar dalk ' n spesiale dieet wat ek kan volg.

Reply to anna
Posted by: Hannes | 2010/02/17

Hoe meer anti-suur jy drink, hoe meer suur maak jou maag. Probeer Gaviscon vloeistof, wat nie die suur neutraliseer nie maar verligting gee.
Sterkte

Reply to Hannes
Posted by: cyberdoc | 2010/02/17

Hallo Anna
Mens het die suur in jou maag nodig om sekere voedingstowwe te kan opneem - so mens kan dit nie heeltemal wegvat nie. Vra jou dokter of hy nie dink Maxolon voor etes sal help om die kleppie beter toe te maak nie, en drink bietjie Gaviscon voor jy gaan slaap. Lig jou bed se koppenent kant se pote met 'n baksteen sodat jy effens skuins slaap (meer kussings pak help nie want mens skuif af)
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement