advertisement
Question
Posted by: MEL | 2011/03/17

SOOIBRAND

Haai Dok
Ek is 22 en sukkel iets verskriklik met sooibrand, weni wat dit kan veroorsaak nie ek eet deesdae baie proteine soos gekookte eier want ek is op ''n dieet om 15kg te verloor.
Ek het al Histak gedrink dan gan dit weg maar kom weeer terug dit gebeur meestal hier in die aande na 5 tot so 8 uur?

Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo MEL
Jy het dalk 'n klein diafragma breukie - partykeer is dit nodig dat mens vir so 6 weke 'n PPI (suuronderdrukker) gebruik soos Nexiam of Omeprazole. Vra jou dokter vir 'n voorskrif.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/17

Hallo MEL
Jy het dalk 'n klein diafragma breukie - partykeer is dit nodig dat mens vir so 6 weke 'n PPI (suuronderdrukker) gebruik soos Nexiam of Omeprazole. Vra jou dokter vir 'n voorskrif.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement