advertisement
Question
Posted by: Lizzy | 2011-01-27

Sooibrand

Hallo Dokter.

My man het al baie lank erge sooibrand. Ek kon hom onlangs uiteindelik oortuig om dokter toe te gaan. Die dokter het Nexium voorgeskryf, wat baie gehelp het. ''n Ruk nadat die medikasie klaar was, het die sooibrand teruggekeer, en moes hy gaan vir ''n gastroskopie. Dit het aangedui dat hy ''n breuk het. Hy is weer op medikasie, en as dit nie help nie, moet hy vir ''n operasie gaan. Wat gebeur dat ''n breuk aanleiding gee tot sooibrand?

Dankie vir al die raad en hulp, ''n mens kan regtig met die grootste vrymoedigheid met jou gesels. Dankie!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lizzy
Kyk http://www.youtube.com/watch?v=-KPsGUCzi68
Mens begin maar altyd met medisyne, maar as dit nie help nie, moet mens maar die breukie gaan regmaak dat die kleppie bo in die maag reg werk. Daar is egter altyd 'n risiko dat die breuk herhaal na die operasie, veral as die pasient baie oorgewig is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-01-27

Hallo Lizzy
Kyk http://www.youtube.com/watch?v=-KPsGUCzi68
Mens begin maar altyd met medisyne, maar as dit nie help nie, moet mens maar die breukie gaan regmaak dat die kleppie bo in die maag reg werk. Daar is egter altyd 'n risiko dat die breuk herhaal na die operasie, veral as die pasient baie oorgewig is.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement