advertisement
Question
Posted by: Linda | 2010/08/30

???? Sooibrand?????

Hi Doc, ek kry nooit sooibrand nie, behalwe +-3mnde gelede toe ek griep gehad het, toe gee die gp vir my anti-biotika wat my laat sooibrand kry het. ek is nie seker of dit onmiddellik daarna begin het nie, maar ek kry iets wat opstoot in my keel elke keer as ek klaar ge-eet het en tee gedrink het na of met ete, veral as ek saans na aandete gaan slaap. Wat kan dit wees? Is dit sooibrand. Dit proe na niks, is net baie ongemaklik, dit gebeur selfs as ek regop sit/loop. Kan ek iets daaraan doen dat dit nie weer hoef te gebeur nie? Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Linda
Ja klink soos sooibrand. Probeer probiotika neem 3 keer per dag vir 'n week of wat, en iets soos Zantac 75 twee keer per dag (mits jy nie allergies is of ander kontra-indikasies het nie -lees eers voubiljet). As dit daarna nog gebeur moet jou dokter dalk kyk of jy gastroskopie nodig het of antibiotika vir H pylori infeksie van die maag
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/30

Hallo Linda
Ja klink soos sooibrand. Probeer probiotika neem 3 keer per dag vir 'n week of wat, en iets soos Zantac 75 twee keer per dag (mits jy nie allergies is of ander kontra-indikasies het nie -lees eers voubiljet). As dit daarna nog gebeur moet jou dokter dalk kyk of jy gastroskopie nodig het of antibiotika vir H pylori infeksie van die maag
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement