advertisement
Question
Posted by: Anna | 2010-02-15

Sooibrand

Ek het 2 weke terug die kamara gesluk, my keel is seker al vir 3 maande seer en ek het altyd ,n brandgevoel in die keel, ek kry ook pyne op die linker bors, ek het ' n operasie gehad om ' n nuwe klep te vorm. Die dokter het toe vir my Diflucan 150mg gegee en gese ek het ' n swam infeksie, ek het al sewe die pille gedrink maar het nog steeds dieselfde simptome. Ek gebruik ook daagliks anti suur medikasie. help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anna
Wat se antisuur medikasie gebruik jy? Kry vir jou bietjie Mycostatin vloeistof, dan drink jy ook 2 ml 4 keer per dag vir 3-4 dae. Mucaine 10 ml 3 keer per dag sal help vir die pyn in die keel en sal oormatige suur neutraliseer.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-02-15

Hallo Anna
Wat se antisuur medikasie gebruik jy? Kry vir jou bietjie Mycostatin vloeistof, dan drink jy ook 2 ml 4 keer per dag vir 3-4 dae. Mucaine 10 ml 3 keer per dag sal help vir die pyn in die keel en sal oormatige suur neutraliseer.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement